FOR SA se Daniela Ellerbeck in ‘n onderhoud met Radio Tygerberg oor die FOR SA se verlof tot appèl en hoekom dit jou aanraak! FOR SA benodig jou ondersteuning om ouerregte voor die Grondwetlike Hof te beskerm, waar die koste vir die verhoor van hierdie saak maklik ‘n miljoen rand kan beloop! Ons vra u dus om twee dinge te doen – teken die petisie en / of maak ‘n skenking.