Radio Tygerberg se Annelie Bouwer gesels met FOR SA se regsadviseur, Daniela Ellerbeck, oor mag werkgewers besluit om dit verpligtend te maak vir hulle werknemers om ingeënt te word? Wat is die proses vir werknemers en werkgewers indien ‘n werknemer nie ingeënt wil...
[Audio] GrootFM Onderhoud: FOR SA se opponering van die voorgestelde wysigings aan die Gelykheidswet
GrootFM se Annelie Bouwer gesels met FOR SA se regsadviseur, Daniela Ellerbeck, oor FOR SA se opponering van die voorgestelde wysigings aan die Gelykheidswet en wat dit behels. Hierdie gevaarlike wetsontwerp, MOET teengestaan word. FOR SA het ‘n...
[Audio] GrootFM Onderhoud: FOR SA se “Virtual Roadshow” en kommentaar wat FOR SA onlangs op wetsontwerpe ingestuur het.
GrootFM se Annelie Bouwer gesels met FOR SA se Daniela Ellerbeck oor FOR SA se “Virtual Roadshow” wat die 8ste Junie plaas vind – waaroor dit gaan, hoe om te registeer ens., asook oor van die wetsontwerpe wat FOR SA onlangs kommentaar op ingestuur het.
[Audio] Radio Tygerberg Onderhoud: FOR SA skryf aan die Minister van Basiese Onderwys – vra dat skole weer kerk byeenkomste toelaat.
Radio Tygerberg se Almarie du Preez gesels met FOR SA se Daniela Ellerbeck oor die brief wat FOR SA onlangs aan die Minister van Basiese Onderwys, mev. Motshekga, geskryf het om te vra dat skole weer kerk byeenkomste toelaat.
[Audio] Radio Tygerberg Onderhoud: FOR SA se voorleggings aan die Parlement oor die impak van die COVID-19 regulasies op die geloofsgemeenskap
Radio Tygerberg se Almarie du Preez gesels met FOR SA se Daniela Ellerbeck oor FOR SA se voorleggings aan die Parlement oor die impak van die COVID-19 regulasies op die geloofsgemeenskap van Suid-Afrika en die status van FOR SA se hofsaak teen die Staat.
[Audio] Radio Tygerberg Onderhoud: Die voorgestelde wysigings aan die Gelykheidswet is ‘n bedreiging tot godsdiensvryheid
Radio Tygerberg se Almarie du Preez gesels met FOR SA se Daniela Ellerbeck oor die voorgestelde wysigings aan die Gelykheidswet en moontlik die grootste enkele bedreiging tot godsdiensvryheid wat FOR SA tot dusver tee gekom het.
[Audio] Radio Tygerberg onderhoud: FOR SA se brief aan die President oor die COVID-19 entstowwe
Radio Tygerberg se Almarie du Preez gesels met FOR SA se Daniela Ellerbeck oor FOR SA se brief waarin hulle die President se aandag gevestig het op van die etiese probleme wat verskillende lede van die geloofsgemeenskap met sekere van die entstowwe mag hê
[Audio] Kingfisher Interview: Hate Speech update and other matters
Kingfisher’s Ethan Black talks with FOR SA’s Michael Swain about the current definition of Hate Speech and certain instances of (religious) expression that are currently subject to mediation.
[Audio] Kingfisher Interview: Discussion on the Expropriation Bill.
Kingfisher’s Ethan Black discusses with FOR SA’s Daniela Ellerbeck whether the Expropriation Bill applies to religious organisations and the property which they may own.
[Video] e.tv interview: FOR SA’s plans to continue with court action.
e.tv discusses with FOR SA’s Michael Swain why FOR SA plans to continue with its court action, despite a relaxation of lockdown rules, and why it is seeking safeguards against future bans of religious gatherings.
[Audio] Voice of the Cape Interview: FOR SA’s application in the High Court of Johannesburg continues.
Voice of the Cape’s Loushe Jordaan discusses with FOR SA’s Michael Swain how the Adjusted Level 3 Lockdown Regulations impacted FOR SA’s application in the High Court of Johannesburg.
[Audio]: FOR SA’s court action continues despite lifting of ban on religious gatherings.
Energy FM’s Rebecca Phala talks with FOR SA’s Michael Swain about what transpired at the High Court of Johannesburg with FOR SA’s application on Tuesday, 2 February 2021 and why FOR SA are proceeding with the application. ...