[Audio] Radio Tygerberg Onderhoud: FOR SA nader Johannesburg se Hooggeregshof

by FOR SA
27 January 2021

Radio Tygerberg se Almarie du Preez gesels met FOR SA se Daniela Ellerbeck oor die dringende aansoek wat FOR SA by die Johannesburg se Hooggeregshof gebring het. FOR SA vra dat die regering die wetenskaplike bewyse en redes verskaf oor hoekom die Regulasies die godsdienssektor anders behandel as die ander sektore van die samelewing.

Share This