Radio Tygerberg se Lorrein Katzke gesels met FOR SA se Adv Nadene Badenhorst in hul program “Wat sệ jy?”. Nadene beantwoord luisteraars se vrae rondom die regulasies en die hangende dringende aansoek wat FOR SA by die Johannesburg se Hooggeregshof gebring het rondom die verbod op geloofsbaseerde byeenkomste.

Help us protect your rights to religious freedom.
This is default text for notification bar