Freedom of Religion South Africa (FOR SA) se adv. Nadene Badenhorst en Ryan Smit van Cause for Justice gesels met Radio Tygerberg se Anton Brink oor die Departement van Onderwys se beoogde implementering van die Omvattende Seksuele Opvoeding (Comprehensive Sexuality Education) kurrikulum.